About
When visiting Rickety Bridge today, one still crosses a bridge over the Franschhoek River to enter this picturesque sanctuary, which offers much more than the conventional wine estate. Today this Franschhoek wine estate is home to a modern boutique-style winery producing award-winning wines, a ‘tasting centre in the vines’ where one can enjoy the estate’s various wine ranges, and Paulina’s, a popular bistro -style restaurant.
Viticulturist
Pietie Le Roux
Matrikuleer by Hoërskool Montagu 1972. Bereik Landbou Diploma te Elsenburg Landbou Kollege met hoofvakke wingerdbou, Pomologie 1975 – 1976. Werk by Nederburg navorsingsplaas Ernita as wingerd, kwekery en plaasbestuurder tot 1985. Huidiglik werksaam as Senior plaasbestuurder en wingerdboukundige by La Motte Wynlandgoed vir die afgelope 34 jaar. Verantwoordelik vir alle fasette van alle wingerdbou aksies van La Motte en verwante wingerde. Doen konsultasie as wingerdboukundige by La Brie wingerde wat die ou Semillon van 114 jaar oud insluit
Growing area
Franschhoek